Sagte Pastelle
Gister het ek hulle uitgehaal. Een vir een in my hand gehou – baie saggies. Eerder fotos van hulle begin neem. Nog steeds nie met hulle geteken nie, al wou ek. Vandag was ek braaf: …